WorldWideScience

Sample records for samel klli tnismgi

  1. IAIjt.Klli\\t. IN I.II~IISi\\

    African Journals Online (AJOL)

    4 Nov 1977 ... van die lugmag agv die RSA se geografiese, militere, politiese en ekonomiese situasie. Wat is lugkrag? Om hierdie vraag enigsins bevredigend te kan beantwoord, word 'n paar definisies wat in beskikbare literatuur voorkom, aangehaal, ont- leed en bespreek om uiteindelik tot'n slotsom te kom mbt die ...

  2. The Sustainable University: Green Goals and New Challenges for Higher Education Leaders

    Science.gov (United States)

    Martin, James; Samels, James E.

    2012-01-01

    Colleges and universities are at the forefront of efforts to preserve the earth's resources for future generations. Carbon neutrality, renewable energy sources, green building strategies, and related initiatives require informed and courageous leaders at all levels of higher education. James Martin and James E. Samels have worked closely with…

  3. Toward improved construction health, safety, and ergonomics in ...

    African Journals Online (AJOL)

    Hierdie dien as plaaslike insig en 'n lyn van gestruktureerde vrae vir gebruik in die hoofstudie, wat geposisioneer is in die aksie-navorsing (AN) paradigma en gebruik die fokusgroep (FG) metode om groot kwalitatiewe data in te samel van SARAP-geregistreerde deelnemers. Sintese van die FG data met die literatuur asook ...

  4. Die skool en die onderwyser as faktore in die geestesgesondheid van die kind*

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    B. C. Schutte

    1961-03-01

    Full Text Available Ons hou geestesgesondheidsweke, stig beroepsentrums, samel geld in om mense wat geestelik siek is te genees, klae oor die tekort aan psigiaters, kliniese sielkundiges, bedryfsielkundiges, voorligters, skoolpsigoloë,ens. ’n Karige kwarteeu gelede het ons aan al hierdie dinge slegs akademiese aandag gewy. In hierdie kursus wordverskeie tipes kinders bespreek en geleer hoe om hulle probleme te benader.

  5. Child and youth care workers: Profile, nutrition knowledge and food safety and hygiene practices

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    Hendrina H. Grobbelaar

    2014-08-01

    Doelwit: Die doel van hierdie beskrywende kwantitatiewe studie was om die profiel, voeding kennis en voedsel- veiligheid en higiëne van kinder-en jeugsorgwerkers te ondersoek in residensiële sorg instellings met die doel om ’n voedsel voorbereiding en voedings handleiding te ontwikkel. Metode: Die residensiële sorg instellings het bestaan uit drie ewekansig gekiesde kinderhuise in Durban. Die studie het bestaan uit kinder-en jeugsorgwerkers (N = 40 in permanente of deeltydse poste. ’n Doelgerigte steekproef van die kinder-en jeugsorgwerkers is onderneem. ’n Gestruktureerde self-geadministreerde vraelys, ontwikkel en getoets vir hierdie doel, is gebruik om inligting oor die profiel, voeding kennis, voedselveiligheid en higiëniese praktyke van die kinder- en jeugsorgwerkers in te samel. Die data is ontleed vir beskrywende statistieke. Resultate: Die meerderheid van die kinder- en jeugsorgwerkers was vroulik, tussen die ouderdomme van 18−34 jaar. Min het ‘n toepaslike tersiêre kwalifikasie gehad. Dit blyk uit die resultate dat die respondente se algemene voeding riglyne was aanvaarbaar. Die resultate het gedui op ’n gebrek aan kennis oor die aanbevole vrugte en groente inname, korrekte porsiegroottes en die belangrikheid van ’n verskeidenheid in die dieet. Die respondente het tot ’n mindere mate kennis oor voedselveiligheid en higiëne gehad. Gevolgtrekking: Die algemene bevindinge ondersteun die ontwikkeling van ’n omvattende voedsel voorbereiding en voedings handleiding vir kinder residensiële sorg instellings.

  6. Guided reflection as a tool to deal with the theory– practice gap in critical care nursing students

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    Hester Cathrina de Swardt

    2012-04-01

    Opsomming Kritiekesorgverpleegstudente ervaar teenstrydighede ten opsigte van dit wat hul geleer word en wat van hul in die praktyk verwag word wat weer die leerproses vertraag. Dit word as die teorie–praktykgaping beskryf. Daar blyk geen enkelvoudige oplossing te wees vir die integrasie van teorie en praktyk nie. In ’n poging om die gaping te oorbrug, is ’n studie oor die invloed van begeleide refleksie op kritiekesorgverpleegkundige studente se teoretiese en praktiese ervaringe gedoen. ’n Kwalitatiewe, verkennende, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is gevolg. ‘n Instrument vir begeleide refleksie is ontwerp wat gebruik is tydens semi-gestruktureerde onderhoude in die data-insamelingsproses. Veldnotas en narratiewe beskrywings was ook middele ten einde data in te samel. Tema’s wat uit die data na vore gekom het was ‘n beskrywing van ervaringe, kritiese analise van data, kritiese analise van gevoelens en ‘n veranderde perspektief met betrekking tot ervaringe. Teorie–praktyk integrasie het tot ‘n mate in sommige kategorieë plaasgevind het. Daarinteen het die onvermoë om die teorie in die praktyk toe te pas response tot gevolg gehad, soos skuldgevoelens en gevoelens van onbevoegdheid. Dit wil voorkom asof begeleide refleksie die deelnemers gehelp het om duidelikheid en ’n veranderde perspektief ten opsigte van hul teoretiese en praktiese ervaringe te verkry. Begeleide refleksie behoort reeds vanaf basiese opleiding in verpleegkundiges se teoretiese en praktiese opleiding geïnkorporeer te word sodat verpleegkundiges bewus sal wees van hulle eie vaardighede om sodoende optimale pasiëntsorg te kan lewer.

  7. The health care needs of the physically disabled patient in a home-based care environment: Implications for the training of ancillary health care workers

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    Karien Jooste

    2010-11-01

    Opsomming Volgens die literatuur kan assistentgesondheidsorgwerkers (AGWs, as gevolg van ontoereikende opleiding, nie altyd aan die behoeftes van fisies gestremde pasiënte in 'n tuisopset voldoen nie.Die doel van hierdie navorsingstudie was om die gesondheidsorgbehoeftes van langtermyn,tuisgebaseerde fisies gestremde pasiënte in die noordelike voorstede van Johannesburg te verken en te beskryf, en om hieruit aanbevelings vir die opleiding van AGWs voor te stel. Kwalitatiewe,verkennende, beskrywende en kontekstuele metodes is gebruik om die data in te samel en die analise te doen. Die studiepopulasie het uit agt fisies gestremde deelnemers bestaan wat 'n AGW aangestel het om hulle met hul langtermyntuisversorging by te staan. Doelbewuste steekproefneming met die daaropvolgendesneeubalmetode is gebruik om verdere deelnemers vir die studie te identifiseer.Individuele onderhoude is gevoer waartydens deelnemers die volgende vrae moes beantwoord (1‘Wat is jou gesondheidsorgbehoeftes?’ en (2 ‘Hoe behoort hieraan voldoen te word?’ Datasaturasie is verseker, waarna Tesch se data-analisemetode gevolg is. Drie kategorieë van gesondheidsorgbehoeftes is geïdentifiseer (1 fisiese gesondheidsorgbehoeftes, (2 interpersoonlike verhoudingsbehoeftes en (3sosiale behoeftes, en 12 temas is van hierdie kategorieë afgelei. Hierdie gesondheidsorgkategorieë behoort aandag tydens die opleiding van AGWs te kry. Aan die hand van die temas is aanbevelings gemaak vir die opleiding van AGWs in tuisgebaseerde sorg van fisies gestremde pasiënte. AGWs behoort ondersteuning te bied om die omgewing by die individuele behoeftes van die pasiënt aan te pas, en moet hul kennis en kritiese denkvaardighede kan toepas om ʼn pasiëntgesentreerde omgewing te verseker.

  8. Patient-perceived factors contributing to low tuberculosis cure rate at Greater Giyani healthcare facilities

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    Nandzumuni V. Maswanganyi

    2014-04-01

    Doelwitte: Die doel van die studie was om die faktore wat in die Groter Giyani Munisipaliteit tot lae genesingskoerse onder TB-pasiënte lei, te ondersoek en te beskryf, soos deur pasiënte gesien. Metode: Die studie is in die Groter Giyani Munisipaliteit in die Limpopo Provinsie gehou, waar die genesingskoers vir TB tussen 14% en 94% is. Die navorsing in hierdie studie was kwalitatief, verkennend, beskrywend en kontekstueel van aard. Die populasie het bestaan uit alle gediagnoseerde TB-pasiënte wat vir behandeling en sorg na primêre gesondheidsorgfasiliteite verwys is. Nie-waarskynlikheid, doelgerigte steekproefneming is gebruik om TB-pasiënte en gesondheidsfasiliteite te kies wat ’n laer genesingskoers as die nasionale doelwit van 85% het. Een pasiënt uit elke primêre gesondheidsorgfasiliteit is by die steekproef ingesluit. ‘n Diepgaande persoonlike onderhoud is gebruik om data met behulp van ‘n onderhoudgids in te samel. Resultate: Die bevindinge toon dat die meeste van die TB-pasiënte uit arm gesinne kom, wat dit vir hulle moeilik maak om finansiële en voedselsekerheid te hê. Die gesondheidsfasiliteite se voedselaanvullings en TB-medisyne raak dikwels op. Kulturele oortuigings oor TB lei ook daartoe dat TB-pasiënte by tradisionele gesondheidsorgpraktisyns en geloofsgebaseerde genesers hulp soek. Gevolgtrekking: Dit is nodig dat ‘n beleid oor toesig oor die behandeling van ontslaande TB-pasiënte wat tuis aansterk, opgestel word. Gesondheidsorgfasiliteite behoort ook seker te maak dat daar genoeg medisyne vir hierdie pasiënte is, aangesien ‘n gebrek aan medisyne daartoe kan lei dat die pasiënte ophou om hulle medikasie te gebruik.

  9. A Catalase-related Hemoprotein in Coral Is Specialized for Synthesis of Short-chain Aldehydes: DISCOVERY OF P450-TYPE HYDROPEROXIDE LYASE ACTIVITY IN A CATALASE.

    Science.gov (United States)

    Teder, Tarvi; Lõhelaid, Helike; Boeglin, William E; Calcutt, Wade M; Brash, Alan R; Samel, Nigulas

    2015-08-07

    In corals a catalase-lipoxygenase fusion protein transforms arachidonic acid to the allene oxide 8R,9-epoxy-5,9,11,14-eicosatetraenoic acid from which arise cyclopentenones such as the prostanoid-related clavulones. Recently we cloned two catalase-lipoxygenase fusion protein genes (a and b) from the coral Capnella imbricata, form a being an allene oxide synthase and form b giving uncharacterized polar products (Lõhelaid, H., Teder, T., Tõldsepp, K., Ekins, M., and Samel, N. (2014) PloS ONE 9, e89215). Here, using HPLC-UV, LC-MS, and NMR methods, we identify a novel activity of fusion protein b, establishing its role in cleaving the lipoxygenase product 8R-hydroperoxy-eicosatetraenoic acid into the short-chain aldehydes (5Z)-8-oxo-octenoic acid and (3Z,6Z)-dodecadienal; these primary products readily isomerize in an aqueous medium to the corresponding 6E- and 2E,6Z derivatives. This type of enzymatic cleavage, splitting the carbon chain within the conjugated diene of the hydroperoxide substrate, is known only in plant cytochrome P450 hydroperoxide lyases. In mechanistic studies using (18)O-labeled substrate and incubations in H2(18)O, we established synthesis of the C8-oxo acid and C12 aldehyde with the retention of the hydroperoxy oxygens, consistent with synthesis of a short-lived hemiacetal intermediate that breaks down spontaneously into the two aldehydes. Taken together with our initial studies indicating differing gene regulation of the allene oxide synthase and the newly identified catalase-related hydroperoxide lyase and given the role of aldehydes in plant defense, this work uncovers a potential pathway in coral stress signaling and a novel enzymatic activity in the animal kingdom. © 2015 by The American Society for Biochemistry and Molecular Biology, Inc.

  10. A Catalase-related Hemoprotein in Coral Is Specialized for Synthesis of Short-chain Aldehydes

    Science.gov (United States)

    Teder, Tarvi; Lõhelaid, Helike; Boeglin, William E.; Calcutt, Wade M.; Brash, Alan R.; Samel, Nigulas

    2015-01-01

    In corals a catalase-lipoxygenase fusion protein transforms arachidonic acid to the allene oxide 8R,9-epoxy-5,9,11,14-eicosatetraenoic acid from which arise cyclopentenones such as the prostanoid-related clavulones. Recently we cloned two catalase-lipoxygenase fusion protein genes (a and b) from the coral Capnella imbricata, form a being an allene oxide synthase and form b giving uncharacterized polar products (Lõhelaid, H., Teder, T., Tõldsepp, K., Ekins, M., and Samel, N. (2014) PloS ONE 9, e89215). Here, using HPLC-UV, LC-MS, and NMR methods, we identify a novel activity of fusion protein b, establishing its role in cleaving the lipoxygenase product 8R-hydroperoxy-eicosatetraenoic acid into the short-chain aldehydes (5Z)-8-oxo-octenoic acid and (3Z,6Z)-dodecadienal; these primary products readily isomerize in an aqueous medium to the corresponding 6E- and 2E,6Z derivatives. This type of enzymatic cleavage, splitting the carbon chain within the conjugated diene of the hydroperoxide substrate, is known only in plant cytochrome P450 hydroperoxide lyases. In mechanistic studies using 18O-labeled substrate and incubations in H218O, we established synthesis of the C8-oxo acid and C12 aldehyde with the retention of the hydroperoxy oxygens, consistent with synthesis of a short-lived hemiacetal intermediate that breaks down spontaneously into the two aldehydes. Taken together with our initial studies indicating differing gene regulation of the allene oxide synthase and the newly identified catalase-related hydroperoxide lyase and given the role of aldehydes in plant defense, this work uncovers a potential pathway in coral stress signaling and a novel enzymatic activity in the animal kingdom. PMID:26100625

  11. Career And Life-Balance Of Professional Women: A South African Study

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    Thana Whitehead

    2003-11-01

    Full Text Available A woman’s ability to balance multiple life-roles is directly related to her physical and mental well-being, and her career performance and success. This study aims to infer a theoretical framework for the in-depth understanding of the phenomenon of life-balance in the lives of 24 South African professional women. The Grounded Theory as a qualitative method was applied to derive a theory about the phenomenon inductively. Purposeful sampling was used to identify 24 professional women. In-depth interviews and a group session were conducted to gather data, and to confirm themes and concepts on which the theoretical framework was based. It was concluded that life-balance is a life-process with a cyclical nature, and a useful tool for achieving personal growth. Life-balance is therefore not “one, single ultimate experience", but a series of individual experiences unfolding over time, which could be better described as “life-balance moments". Opsomming ‘n Vrou se vermoë om meervoudige lewensrolle te balanseer is direk verwant aan haar fisiese en geesteswelsyn en ook haar loopbaanprestasie en -sukses. Hierdie studie het ten doel om ‘n teoretiese raamwerk af te lei uit die indiepte begrip van die lewens-balansverskynsel van 24 Suid-Afrikaanse professionele vroue. Die Begronde Teorie as ‘n kwalitatiewe metode is toegepas om ‘n teoretiese model induktief van die verskynsels af te lei. Doelgerigte steekproefneming is gebruik om 24 professionele vroue te identifiseer. In-diepte onderhoude en ‘n groepsessie is gevoer om data in te samel en om die temas en konsepte waarop die teoretiese raamwerk gebaseer is, te bevestig. Daar is tot die slotsom gekom dat lewensbalans ‘n lewensproses is met ‘n sikliese aard en ‘n nuttige instrument om persoonlike groei te bewerkstellig. Lewensbalans is dus nie “een enkele beslissende erevaring" nie, maar ‘n reeks van individuele ervarings wat oor tyd ontvou en wat ten beste beskryf kan word as â

  12. Uitdagings in die onderrig van evolusie in die lewenswetenskappeklaskamer

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    Josef J. de Beer

    2013-02-01

    Full Text Available In hierdie artikel skryf die outeurs oor navorsing wat hulle gedoen het oor onderwysers se siening van die onderrig van evolusie, wat in 2008 as ’n tema in lewenswetenskappe in Suid-Afrikaanse skole ingesluit is. Hierdie vernuwing in die kurrikulum is met gemengde reaksies begroet. Terwyl sommige onderwysers dit met entoesiasme onderrig, is baie gekant teen die onderrig van evolusie. Die artikel is gebaseer op ’n navorsingsprojek waarby 255 onderwysers betrek is. Vraelyste is gebruik om kwalitatiewe data, wat vir diskoers ontleed is, in te samel. Die diskoers van die onderwysers het getoon dat ’n groot getal van hulle nie hul onderrigopdrag kan versoen met hul geloof nie en konsepte oor evolusie as ‘feite’ verduidelik, maar seker maak dat evolusie as ’n teorie gediskrediteer word. Dit het verreikende implikasies vir sowel onderwyseropleiding as kurrikulumontwikkeling. Konseptuele veranderingsteorie word as ’n lens gebruik om na hierdie problematiek te kyk. Challenges in the teaching of evolution in the life sciences classroom. In this article the authors report on research that was conducted about teachers’ views on evolution, which was introduced as a theme in the school life sciences curriculum in 2008. This innovation in the curriculum has been met with mixed reactions. Whereas some teachers embrace this new theme, many teachers are opposed to the teaching of evolution. The article reports on an inquiry that was conducted amongst 255 teachers and in which survey questionnaires were used to collect qualitative data, which was analysed for its discourse. The discourse of the teachers shows that many of them cannot reconcile their religious faith with their teaching and that they may teach the ‘facts’ of evolution, but make sure that they discredit evolution as a theory. This raises serious concerns about teacher education and curriculum development. The authors examine these issues through the lens of conceptual change

  13. Health promotion needs of Hammanskraal families with adolescents orphaned by HIV/AIDS

    Directory of Open Access Journals (Sweden)

    M D Peu

    2008-11-01

    eksplorerend en beskrywend is. Agt families, wat vir die doel geselekteer is, het aan die navorsing deelgeneem. Kwalitatiewe metodes, soos groepsonderhoude en veldnotas, is gebruik om data in te samel. Die gesondheidsorg-behoeftes van die families, met adolessente wat wees gelaat is as gevolg van MIV/VIGS, is ondersoek en beskryf. Tesch se analiseproses, wat uit ‘n aantal stappe bestaan, is gevolg (Creswell, 2003:192. Temas, kategorieë en sub- kategorieë, wat die sentrale fokus van die gesondheidsorgbehoeftes vorm, het uit die data-analise na vore gekom. Hierdie temas, kategorieë en sub-kategorieë, is gebruik om riglyne te ontwikkel vir gesondheidsbevordering.